Beltjie

R360.00

Die ‘verstriklike mooi’ egte leer beltjie word handgemaak uit volgreinleer.

Die produksietyd van hierdie item kan tot-en-met 10 werksdae neem.

– Beskikbaar in ‘tan’ en swart

– Beperkte hoeveelheid beskikbaar

 

Groottes om van te kies as jy bestel: 

Klein (S): Pas by kleregroottes 28 – 32

Medium (M): Pas by kleregroottes  34 – 36

Groot (L): Pas by kleregroottes  36-40

 

Availability: 1 in stock

Or split into 4x interest-free payments Learn more
Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Beltjie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart