Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|
Barbie Tekkie
R1,499.00
Met groot opwinding en na meer as ‘n jaar se beplanning kom ons mees gunsteling ontwerp bymekaar: Barbie se Tekkie
Die eksklusiewe kunswerk (blom motief) is digitaal verwerk waarna ons dit menigde kere op leer gedruk het om ten einde die perfekte pienk te kry.
Daarna is die duursame ontwerperstekkie handgemaak en word dit plaaslik vervaardig.
Ons rond die tekkie af met ‘n pragtige pienk fluweel veter, wat ook geruil kan word met die standaard veters.
-Die tekkie word op standaard groottes gemaak, so ons raai altyd ons kliënte aan om by hule normale skoengrootte te bly.
-Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 15 werksdae
-Maak gerus gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk wil afbetaal.



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Reviews
There are no reviews yet.