AsemROOMend

R1,295.00

Sy is nie net asemROOMend mooi nie, maar die pragtige roomkleurige wighak beloof om dié gemaklikste hakkie in jou kas te wees!

Met haar egte leer binnevoering en gekussingde binnesool sorg die wighak vir ‘n gemaklike én stylvolle elke-dag-dra skoen -perfek vir jou daaglikste uitstappies of volgende glansgeleentheid.

Jy kan die strikkie afhaal of skuif soos dit by jóú styl pas!

-Die wighak is ook beskikbaar in bruin leer.

-Die hoogte van die wighak is 5cm.

-Die strikkie kan afgehaal word en weer terug gesit word

-Produksietydperk = 2 weke

-Beskikbaar in groottes 3-9

-Die egter leer wighak word uit volgraanleer, plaaslik vervaardig deur Esthé Leather in Stellenbosch

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

SKU: N/A Category:
Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “AsemROOMend”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart