Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8 |
---|
Anrie se Wighakkie
R1,159.00
Vanuit die hartjie van die Karoo bring ons vir jou die mees unieke toevoeging tot ons reeks nóg, Die Anrie Wighakkie
Die wighakkie spreek boekdele van gemak mat haar verstelbaare enkel en egte leer panele.
Te Fraai Clara en Naak het koppe bymekaar gesit om ‘n unieke kunswerk te skep waarna dit digitaal verwerk, en op leer gedruk word.
Die kunswerk is ook te sien op Anrie se Buustelyfie asook Anrie se Skoolskoen.
-Die skoentjies word op standaard groottes gemaak, so hou gerus by jou normale skoengrootte.
-Katoen & Lint Veters ingesluit
-Die skoentjies is beskikbaar in groottes 3-8
-Produksietydperk: 15-20 werksdae
Reviews
There are no reviews yet.