19.SUB-CATEGORY VAN VOETSPORE: Sandale – Naak
Bruin Strik-Sandaal
’n Veelsydige ontwerp — perfek vir troues, spesiale oomblikke of elke-dag-dra.
Uit ons nuutste sandaal-reeks kombineer die Bruin Strik-Sandaal tydlose eenvoud met ’n speelse, sagte detail. Die ooptoon-silhoeët word afgerond met ’n handgevoude leerstrik wat 'n tikkie drama en karakter aan die ontwerp gee.
Die ortopediese sandaal is handgemaak uit egte leer gevoer en afgewerk met ’n premium gekussingde-binnesool vir gemak wat die hele dag hou.
Elke paar word met sorg en liefde handgemaak en plaaslik vervaardig.
Jy kan die skoentjie in 'n ander kleur bestel op versoek.
Beskikbaar in groottes 3–9, met gerieflike afbetaalopsies via PayFlex en PayJustNow.
Produksietydperk 2 weke (maks. 25 werksdae)
Ria se Room-Sandaal
’n Veelsydige ontwerp — perfek vir troues, spesiale oomblikke of elke-dag-dra.
Uit ons nuutste sandaal-reeks kombineer Ria se Room-Sandaal tydlose eenvoud met ’n speelse, sagte detail. Die ooptoon-silhoeët word afgerond met ’n handgevoude leerstrik wat 'n tikkie drama en karakter aan die ontwerp gee.
Die ortopediese sandaal is handgemaak uit egte leer gevoer en afgewerk met ’n premium gekussingde-binnesool vir gemak wat die hele dag hou.
Elke paar word met sorg en liefde handgemaak en plaaslik vervaardig.
Jy kan die skoentjie in 'n ander kleur bestel op versoek.
Beskikbaar in groottes 3–9, met gerieflike afbetaalopsies via PayFlex en PayJustNow.
Produksietydperk 2 weke (maks. 25 werksdae)
Sara se Strik-Sandaal
’n Veelsydige ontwerp — perfek vir troues, spesiale oomblikke of elke-dag-dra.
Uit ons nuutste sandaal-reeks kombineer Sara se Strik-Sandaal tydlose eenvoud met ’n speelse, sagte detail. Die ooptoon-silhoeët word afgerond met ’n handgevoude leerstrik wat 'n tikkie drama en karakter aan die ontwerp gee.
Die ortopediese sandaal is handgemaak uit egte leer gevoer en afgewerk met ’n premium gekussingde-binnesool vir gemak wat die hele dag hou.
Elke paar word met sorg en liefde handgemaak en plaaslik vervaardig.
Jy kan die skoentjie in 'n ander kleur bestel op versoek.
Beskikbaar in groottes 3–9, met gerieflike afbetaalopsies via PayFlex en PayJustNow.
Produksietydperk 2 weke (maks. 25 werksdae)
Reisiger
Die mode skoen word handgemaak uit egte leer met ‘n sagte leer binnevoering.
Die verstelbare enkelriem sal sorg dat die skoentjie so gemaklik pas, jy sal heel aand wil dans!
Met sy afknyp-aksente en net die regte hoogte sorg dit vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en elke-dag-aantrekskoene – stylvol en gemaklik!
By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.
Rit
Lig die anker en laai die nuwe reeks in! Ons gaan op ‘n boorRIT met hierdie mooi sandale!
Nie net word die sandaal uit egte leer, handgemaak nie, maar die unieke ontwerp gee die skoene besonderse karakater. Die deurlopende nautiese elemente in ons ‘Seil na Somer’ reeks bring vir jou die knoop voor, want nie net word wind in knope gemeet nie, maar lyk my, ons styl ook!
Die sandaal word uit volgraan leer gemaak met gekussingde binnesole uit varkleer.
Die vogafvoerende sole sorg vir ‘n duursame en gemaklike skoen van ‘n hoë gehalte.
Die sandaal word met omsigtige aandag handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie, daarom kan produksie daarvan tot en met 15 werksdae neem.
Die sandale word plaaslik vervaardig in Stellenbosch.
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Richter
Hierdie sandale is ‘n twaalf op jou hart se Richterskaal!