, , ,

Sirkusroos Toppie

R549.00

(deel van die Sirkus Roos Pakkie)

Die Sirkus Roos Toppie voltooi die storie van vorm en beweging. Ontwerp om die lyf sag te omarm, balanseer hierdie toppie struktuur en vloei met ’n vroulike, dromerige afwerking.

Soos die res van die Sirkus Roos-reeks, is die toppie met die hand gemaak uit materiaal wat ons self laat druk, met eksklusiewe kunswerk wat intern deur Naak ontwerp is. Elke lyn en kleur is doelbewus geplaas — deel van ’n groter vertoning.

Die toppie werk harmonieus saam met die Sirkus Roos Broekie, en skep ’n silhoeët wat lig, speels en tog verfyn voel.

-Beskikbaar in ander kleurvariante op versoek.

-Kies die Payflex / PayJustNow opsie indien jy die produk wil afbetaal.

-Produksietydperk 2-3 weke

GRATIS NOMMERPAS OPSIE Kies ons gratis nommerpas opsie indien jy verkies dat hierdie ontwerp spesiaal volgens jóú mates gemaak word. Ons gradueer die patroon met sorg en vervaardig die kledingstuk presies volgens jou groottes, sodat dit mooi én gemaklik pas. Ons doen dit met liefde — met liefde uit die oudedoos. Kleur is haar taal. Tekstuur is haar waarheid. Styl is haar vryheid.

Kleur is haar taal. Styl is haar vryheid.

___________________

(Part of the Sirkus Roos Set)

A soft, feminine top designed to balance structure and flow. Handcrafted from our own custom-printed fabric with exclusive in-house artwork, it pairs perfectly with the Sirkus Roos Shorts for a light yet refined silhouette.

Available in other colours on request.
Production time: 2–3 weeks.
Free custom sizing available.

 

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R183.00 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sirkusroos Toppie”
Shopping Basket