| Skoen grootte | Size | Volwasse 3, Volwasse 4, Volwasse 5, Volwasse 6, Volwasse 7, Volwasse 8, Volwasse 9 |
|---|
Laslappie
R1,195.00
Ons mooiste en mees unieke vellie nóg – die Laslappie.
’n Liefdeswerk van kleur, patroon en nostalgie. Verskillende blom- en vintage motiewe is met sorg saamgestel om ’n unieke laslappie-effek te vorm, waarna die kunswerk op egte leer gedruk word.
Elke vellie vertel sy eie storie – vol karakter, warmte en daardie besondere gevoel van iets wat met liefde gemaak is. ’n Ware unieke stukkie Suid-Afrikaanse kuns, gemaak om jare lank geliefd te wees.
Produksietydperk:
Omdat elke Laslappie Vellie op bestelling vervaardig en met die hand afgewerk word, neem produksie ongeveer 2-4 weke.
Ruil & omruilings:
Bly by jou normale skoengrootte, maar ons sal met liefde jou skoentjies omruil indien dit nie pas nie.
Afbetaal-opsies:
Maak gerus gebruik van Payflex of PayJustNow indien jy die skoentjie in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R398.34 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.









Reviews
There are no reviews yet.